Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onbeskaamd tree op

Onbeskaamd tree op
 
2011-09-15


ONBESKAAMD tree op Sondag 25 September om 18:00 by die Strooidakgemeente in Paarl op.
Die groep van ses lede is bekend vir die Afrikaanse Christelike liedjies wat hulle sing en is in aanvraag regoor die węreld.

Vir verdere navrae, skakel Nic Slabber by 083 2323 124.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za