SAGTEWARE-ASSISTENT
2005-10-27
WE'LL DO IT - PERSONEELWERWING & DIENSTE
SAGTEWARE-ASSISTENT Ons kliënt benodig dringend 'n persoon om behulpsaam te wees met ondersteuningsdienste t.o.v sagtewareprodukte vir betaal- en wynverkoopstelsels
Aanbevelings: Integriteit Goeie kommunikasievaardighede Ten volle tweetalig Rekenaarvaardigheid Voorliefde vir syferwerk Goeie spanlid Kode B-lisensie Ondervinding in 'n betaalstelselprogram is 'n vereiste
‘n Markverwante salaris plus 'n dertiende tjek word aan die suksesvolle persoon aangebied.
Faks of epos asb u 2 of 3 bladsy CV aan: Barinda Viljoen Faks: (021) 872-9468 Tel: (021) 872-9474 E-pos: barinda@absamail.co.za
More
News
|