Vroue by Lofdal
2005-11-03
DIE Lofdal Aanbiddingsentrum hou ’n driedaagse vroue-veldtog by hul sentrum op Franschhoek.
Dit vind plaas van 9 tot 11 November en begin om 19:15.
Die sprekers is pastore Ianzell du Toit, Matty Livestey en Libby Klaassen.
Die tema is “Trio Oorwinning! ‘Arise women of faith’”.
Almal is welkom. Navrae by pastoor Libby Klaassen, 937-5551 (k) of 073-518-4264.
More
News
|