'Omkopery' net so erken
2005-11-03
DIE wind is uit my seile uit.
Nie net het mnr Mike Mgajo so ver gegaan om te erken dat die R52 miljoen “geskenk” (afslag op agterstallige skuld) eintlik omkoopgeld was nie (“They could not be swayed from recognising that the partial write-off of their arrears by the ANC-led Drakenstein Municipality is helpful to them”).
Hy is nogals trots daarop ook.
Hoekom het mnr Mgajo nie sommer ‘n volbladadvertensie geplaas om die ANC te bevorder nie?
Ontevrede
More
News
|