Langer ure vir die Paarl Mall asseblief
2005-11-03
DIE Paarl Mall is pragtig en was regtig nodig in ons dorp. Ek het egter een versoek. Wat is die kanse dat die Mall se ure verleng kan word om ons werkende mense te akkommodeer?
Ons werk van 8-5 per dag, en dan wil jy graag al jou inkopies onder een dak doen. Jy kan dan selfs nog in die klerewinkels invaar.
Ook sou ek graag verlang dat daar ten minste een speelplekkie vir die kinders moet wees om die kinders besig te hou terwyl die ma en pa inkopies doen.
M Lindveldt
Paarl Mall centre manager André Williams replies: The positive response to the opening of Paarl Mall has been such a thrill to us at the Centre. We’re in the ‘getting to know you’ phase of our activities and this is why we really appreciate feedback from our customers.
We will certainly look into the matter of extended trading hours and childcare - and if there is a definite demand for that, we will do our best to meet that need. Please keep your comments coming, they are helping us to shape a shopping destination tailor-made for you.
More
News
|