Blommeskou
2005-11-10
DIE Pniel Congregational Kerk se jaarlikse blommeskou word van 19 tot 22 November in die kerk aangebied.
Dit is daagliks oop van 10:00 tot 18:00.
Op Saterdag 19 November (10:00 tot 18:00) en Sondagmiddag 20 November (14:30 tot 18:00) sal daar ’n kafeteria wees waar ligte verversings en middagetes geniet kan word.
More
News
|