Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Biblioteek gesluit

Biblioteek gesluit
 
2005-11-10


DIE Meulstraat biblioteek sal môre en Saterdag vir die publiek gesluit wees, as gevolg van algemene skoonmaak van die binnekant van die gebou en matte.

Boeke kan steeds Vrydag telefonies hernu word by 807-4871.

Die ander biblioteke in Drakensein is wel gewone ure oop.

Die publiek word om verskoning gevra vir enige ongerief en bedank vir hul samewerking.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za