Optog teen misdaad
2005-11-10
’n OPTOG teen misdaad onder leiding van die Groenheuwel sektorpolisiëring word Saterdag in die Paarl gehou.
Die optog begin om 09:00 by Rainbow’s in Endstraat, Milkytown, en eindig met ’n plakkaatdemonstrasie langs Jan van Riebeeckweg.
Alle inwoners word genooi om deel te neem met die oog op die naderende feesseisoen.
Vir meer, inligting kontak Alan Krieling by 083-287-1346.
More
News
|