Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Koor vier 35 jaar

Koor vier 35 jaar
 
2005-11-10


DIE kerkkoor van die Huguenot VGK in die Paarl vier Sondag sy 35-jarige bestaansjaar met ’n dankdiens om 09:45.

Winnie Cornelissen is reeds sedert 1972 die koorleier, en die voorsitter is Gert Malan.

Heelwat van die stigterslede sing nog in die koor. Almal is welkom om Sondag se diens by te woon.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za