Deon Meyer kuier in Paarl
2005-11-10
DIE bekende Afrikaanse skrywer Deon Meyer is Saterdag 19 November om 09:30 by Die Boekhoekie in Hoofstraat Paarl, om oor sy werk te gesels.
Belangstellendes moet hul teenwoordigheid bevestig by Wena Bartie by 872-2851 or 082-480-6905.
More
News
|