Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesellige kuns in die Paarl

Gesellige kuns in die Paarl
 
2005-11-17


’n KUNSUITSTALLING van 45 bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars se werke word op Donderdag 24 November om 19:00 in die Paarl gehou.

Die uitstalling, deur Kelso Kunsgalery van Kaapstad, sluit byna 200 oorspronklike, geraamde werk van kunstenaars soos Frans Claerhout, Paul Munro, Portchie, Peter Lessing, James Madge, Lucille Kriegler en ander in.

Die uitstalling vind plaas by die Afrikaanse Taalmuseum plaas.

Toegang is gratis, en belangstellendes kan kaartjies bespreek by 872-3441, want gelukkige nommers word die aand getrek wat die wenners tussen 15% en 30% afslag gee op enige aankope.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za