Deon Meyer kuier in die Paarl
2005-11-17
DIE bekende Afrikaanse skrywer Deon Meyer is Saterdag om 09:30 by Die Boekhoekie in Hoofstraat Paarl, om oor sy werk te gesels.
Belangstellendes moet hul teenwoordigheid bevestig by Wena Bartie, 872-2851 or 082-480-6905.
More
News
|