Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugby-aksie by Paarl Gim

Rugby-aksie by Paarl Gim
 
2005-03-24


DIT sal weer ’n fees van rugby wees wanneer Paarl Gimnasium sy jaarlikse o.16 toernooi oor die Paasnaweek aanbied.

Die toernooi begin reeds vandag met 11 wedstryde wat op Gimnasium se velde beslis word.

Die twee hoofwedstryde tussen HJS en Centurion en Paarl Gim teen Monument sal om onderskeidelik 18:30 en 19:35 op die Faurestraat
Stadion gespeel word.

Behalwe vir dié vier skole, sal spanne van Brackenfell, Dinamika, Florida, Gill College, Kemptonpark, Strand, Klerksdorp, Outeniqua, EG Jansen, Oakdale, Overkruin, Framesby, Westville Boys, PW Botha, Boland Landbou, HTS Middelburg, Punt, Marlow, Tygerberg, Glenwood Boys, Menlo Park en Michaelhouse in aksie wees.

Die program vir vandag is: (14:15) Brackenfell t Dinamika, Florida t Gill College, Kempton Park t Strand, (15:20) Klerksdorp t Outeniqua, EG Jansen t Oakdale, Overkruin t Framesby, Westville Boys t PW Botha, (16:30) Boland Landbou t HTS Middelburg, Punt t Marlow, Tygerberg t Glenwood Boys, en Menlo Park t Michaelhouse.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za