Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gevangenes voorgestel

Gevangenes voorgestel
 
2005-11-17


SONDAG om 09:00 is daar ’n voorstelling van gevangenes wat gedoop en belydenis van hul geloof sal aflê by Drakenstein Korrektiewe Dienste.

Die diens, wat deur VGK Zions gereël word, gaan gepaard met ’n nagmaal in die kapel van Medium A. Die gemeenskap is welkom om die diens by te woon.

’n Week later is daar ook voorstelling by die Maksimum-gevangenis.

Dit begin ook om 09:00 en word deur VGK Huguenot gereël.

Navrae kan gerig word aan ds Gabriël Jonkers, 862-6441.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za