Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions loop oor Riverstones

Albions loop oor Riverstones
 
2005-03-24


DIE eerste rugbyspan van Albions kon vandeesweek met selfvertroue hul sakke vir hul Oudtshoorn-toer pak, nadat hulle Saterdag vir Riverstones 22-0 geklop het.

Alvin Hugo (2), Ju-Wayne Cyster en Elrico Pietersen het Albions se drieë gedruk.

Hoewel Hugo die dag se groot uitblinker was, het Cyster wat die afgelope tyd deur beserings geteister is, ook gewys dat hy weer reg is vir die seisoen.

Losskakel Enrico Jordaan het met ’n doelskop geslaag. Die tweede spanne het 22-22 elk gelykop gespeel. Albions vertrek môre na Oudtshoorn. Die bus vertrek om 12:00 vanaf Foodworld. Spelers moet vandag hul name by Galloway Schroeder inhandig.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za