Famsa vergader
2005-11-24
FAMSA, die Gesins- en Huweliksvereniging van Suid-Afrika, hou Woensdag om 18:30 sy algemene jaarvergadering by die Pickard-klubhuis van Hoërskool Gimnasium.
Die spreker is Mandi Bouwer, opvoedkundige en voorligtingsielkundige. Sy sal gesels oor die invloed van kinderjare en die grootwordjare op die huwelik.
Tee en verversings sal aangebied word. Bevestig bywoning voor Maandag by Ben de Goede by 872-9602.
More
News
|