Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Christine Eksteen Gedenkloop

Christine Eksteen Gedenkloop
 
2005-11-24


n GEDENKLOOP ter nagedagtenis van Christine Eksteen van De Oude Renbaan word Saterdag van 08:00 aangebied om geld in te samel vir die versiering van die ingang en rylaan.

Die gedenkloop is nie net vir inwoners van De Oude Renbaan nie, maar ook hulle kinders, kleinkinders, vriende en belangstellendes.

Die groot pryse van die dag gaan dan ook aan die huis met die meeste inskrywings, asook die huis wat die meeste borggeld inbring.

Daar sal pryse wees vir ten minste tien gelukkige stappers.
Die wegspring is by die hek van De Oude Renbaan en inskrywing is R5.

Daar is vyf kategorieë: 5km, 2km, om die plein en terug tot by die klubhuis, van die hek tot by die klubhuis (x2) en van die hek tot by die klubhuis.

Christine het ook ’n spesiale liefde vir die werk van Klub 2000 gehad en het op die komitee gedien.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za