Kersliedere by Kerslig
2005-11-24
DIE Allandale en Drakenstein Korrektiewe Dienste Sentrums hou Sondag 4 Desember ’n Kersliedere by Kerslig funksie in die Paarlse Polisiekollege ouditorium van 18:00.
Daar sal soliste, orkeste en kore uit die gemeenskap en gevangenisse optree.
Toegang is gratis. Navrae by Godfrey Hammers, 877-5779.
More
News
|