Piekniektyd
2005-11-24
Saterdagaand om 18:00 is dit weer piekniektyd by Laborie in Suider-Paarl.
Die Frank Pietersen orkes sal kontemporêre en Kersmusiek speel.
Bring u eie piekniekmandjie en betaal R20 per persoon, of bespreek ’n mandjie en betaal R60 per persoon of R100 dubbel.
Bespreek by Shirl Samaai, 807-3390.
More
News
|