Doen jou kind 'n guns
2005-11-24
OUERS het geen kostes gespaar om hul dogters in die pragtigste aandrokke asook hul seuns in deftige aandpakke uit te dos nie.
Aan dié wat sukses met die eksamen behaal het - wat nou? Tussen al die verskeie opsies wat daar is, wil ek by daardie ouers eers net één opsie aanbeveel.
Maak seker dat u kind van 16 jaar oud op 19 en 20 November as kieser gaan registreer. Dan sal hulle van 18 jaar oud mag stem.
As stemgeregtigdes sal hulle in die toekoms selfs as kandidate in verkiesings kan staan.
Waardeer die demokrasie en sorg dat u kind registreer. Dis absoluut gratis!
Demokraat
More
News
|