Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrouedag

Vrouedag
 
2005-12-01


DIE ACVV Wellington bied ’n heerlike oggend vol verrassings op Dinsdag 28 Februarie aan in die Provence-onthaalsentrum.

Bespreek nou reeds jou kaartjie en kom luister na die bekende Liesel Krause-Wiid (Mev Wêreld en ook entrepreneur-predikant).

Om nog meer luister aan die oggend te verleen, sal daar uitstallings wees van velsorgprodukte, juweliersware, borde, potte, ens.

Bespreek vandag nog by Sandra, 084-593-2301.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za