Kersmark op plaas
2005-12-01
’n KERSMARK word Saterdag by Mooikelder (op die Agter-Paarlpad langs Boland Kelder) gehou van 10:00 tot 17:00.
Benewens tee en koffie sal daar gebak, juweliersware, konfyte en piekels, oorspronklike kuns, Kersversierings en keramiekware te koop wees. Reiki-sessies en kinderpret word ook aangebied.
Navrae by Adri tel 869-8787/082-749-8936.
More
News
|