Spesiale diens in stadion
2005-12-01
’n SPESIALE diens word Sondag om 13:00 deur die bekende pastoor Graham Taff van die Rivers of Joy Tabernacle Volle Evangelie Kerk in die Paarl gehou op die Boland-stadion in Wellington.
Die tema is “’n Fees vir Jesus: Hy het die juk verbreek”. Bekende sangers sal optree en daar sal DVD’s, CD’s en geestelike lektuur te koop wees.
Navrae kan gerig word aan Angela, 073-198-6774.
More
News
|