Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersliedere by kerslig

Kersliedere by kerslig
 
2005-12-01


DIE Allandale en Drakenstein Korrektiewe Dienste Sentrums hou Sondag ’n Kersliedere by Kersligfunksie in die Paarlse Polisiekollege ouditorium van 18:00.

Onder die kunstenaars wat optree, is Evetteny, Wilma Brooks, Ivan Hesqua, Franco Tredoux en Yumi Do.

Die kore is Born Again Christian Fellowship, Drakenstein Gevangeniskoor en die Nuwe Apostoliese Kerkkoor.

Die Allandale Gevangenisorkes en die Ou Apostoliese Strykkwartet is ook op die program.

Toegang is gratis. Navrae by Godfrey Hammers, 877-5779.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za