Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Lees- en Skryfprojek Noorder-Paarl se aandklasse begin op Donderdag 7 April met ’n algemene vergadering om 19:30 in die VGK Nieuwedrift.Nuwe leerders is welkom. Abet vlak 1, 2 en 3 in Kommunikasie (Afrikaans) en Syfergeletterdheid (Wiskunde) word aangebied. Navrae by 872-4575.
More News