Geniet Kersmark
2005-12-07
'n KERSMARK word môre om 19:30 by die Kerkstraat 41 Sentrum op Wellington gehou.
Geskenke, juweliersware, kuns, matte, klerasie, skoeisel en nog meer sal te koop wees.
'n Buffet-ete word van 20:00 by D'Olives aangebied. Bespreek by 864-3762.
More
News
|