Nuwe CD
2005-12-07
Bekende akteur Merlin Balie stel op Donderdag 15 Desember om 21:00 sy eerste CD, ‘Your Love’, bekend by Peter’s Cellars in die Paarl.
Die CD bevat twee liedjies geskryf deur Paarliet Leonard Jones.
Balie, wat net onder die naam ‘Merlin’ sing, beplan volgende jaar ’n vollengte CD met sy eie komposisies.
‘Your Love’ is beskikbaar by hom (862-5702) of by Leonard (082-416-5553).
More
News
|