Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliet vat Raad hof toe

Paarliet vat Raad hof toe
 
2005-12-08


’n DRINGENDE interdik in die Kaapse Hoër Hof Vrydag, kan daartoe lei dat Drakenstein Munisipaliteit die tenderproses om sekuriteitsmaatskappye aan te stel, sal moet herhaal.

Alan Carolissen van AC Rottweiler in die Paarl het die Munisipaliteit hof toe geneem omdat hy nie tevrede was met die prosedure wat gevolg is nie.

Die saak word op 2 Februarie voortgesit, wanneer die Munisipaliteit redes moet aanvoer waarom die proses nie oorgedoen moet word nie.
Intussen mag die Munisipaliteit maatskappye aanstel op ’n tussentydse grondslag.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za