Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skryf in vir raakrugbytoernooi

Skryf in vir raakrugbytoernooi
 
2005-12-08


KLUBS en spanne wat belang stel om hul spelers se fiksheid op peil te hou in die afseisoen, kan inskryf vir die plaaslike seweman-raakrugbykompetisie.

Klubs wat reeds aangedui het dat hulle gaan deelneem, is ’n Paarl Uitnodigingspan, Young Peoples, Young Gardens, Klapmuts, Noble Touchies en Pniel Villagers.

Die toernooi skop op 12 Desember om 18:00 op Klapmuts af. Al die wedstryde word in Desember gespeel.

Die volledige program is 12 Desember - Klapmuts, 13de - Stellenbosch, 14de - Pniel, 15de - Grabouw, 16de - 9 SAIBN (Eersterivier), 19de - Drakenstein Gevangenis, 20ste - Daljosafat Stadion, 21ste - Cloetesville, 22ste - Strand.

Vir navrae, Aubrey Noble 083-470-2755 of 787-6115 (w).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za