Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunskalender

Kunskalender
 
2005-12-14


Teaterkafee: Dinsdag tree Gian Groen by Dorpstraat op Stellenbosch op, met Gert Bekker se Kersvertoning op Donderdag 22 Desember. Vrydag 23 Desember tree André Swiegers op, Jan Blohm is op 27 en 29 Desember daar . Bespreek by 886-6107.

Gallery: A Christmas exhibition can be seen at the Dorp Street Gallery in Stellenbosch until 24 December. Artists are Hardy Botha, Hettie de Klerk, Laura du Toit, Lara Kruger, Fana Malherbe, Lyn Smuts, Vernon Swarts, Shany van den Berg, Jan Visser and Evette Weyers.

Aandmarkte: Die laaste aandmarkte by Southey’s Vines, Hoofstraat, Somerset-Wes vind Vrydag en Saterdag plaas. Die markte is van 18:00 tot 22:00.

Paulus Joubert: Oud-leerders van Paulus Joubert Sekondêr word genooi na ’n geselligheid Vrydagaand om 19:00 vir 19:30 by Raphello’s Pub op die hoek van Lady Grey- en Eilandstraat (regoor Sasko) in die Paarl. Toegang van R8 sal aan die skool geskenk word. Navrae by Ralph Kenned, 072-248-9037.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za