Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mooikelder bied `Musiek onder die Eike'

Mooikelder bied `Musiek onder die Eike'
 
2005-12-14


'n PROGRAM van Kersmusiek, asook ligte operette en opera arias, ‘Musiek onder die Eike’, word Vrydagaand om 19:00 by die Mooikelder herehuis buite die Paarl aangebied.

Die kunstenaars wat optree, is Sanet Allen (sopraan), Bill Hall (bariton), Elizabeth Birger (sopraan) en Victor Tichart (begeleier).

Toegang is R40 (pensioentrekkers/kinders R20). Bring ’n kombers en ’n piekniekmandjie (pieknieks is beskikbaar op bestelling).
Sing saam by kerslig ná die vertoning.

Navrae en bespreking by Adri, 869-8787 of 082-749-8936. Mooikelder is op die Agter-Paarl pad, langs Boland Kelder.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za