Jeugdrama- en sangaand in Fairyland
2005-03-31
ALLE jeuggroepe en belangstellendes word genooi na ’n aand van jeugdrama en sang op Saterdag 9 April om 19:00 in die Fairyland-saal.
Dit word deur die Christian Celebration Church aangebied met die doel om opkomende talent in die vallei te ontdek.
Kaartjies teen R4 (volwassenes R8) sal by die deur beskikbaar wees.
Jeug wat wil optree, kan pastoor Jeremy Franse skakel by 083-291-0202.
More
News
|