Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersrevue by Huguenot

Kersrevue by Huguenot
 
2005-12-14


DIE VGK Huguenot bied Donderdag 15 Desember hul jaarlikse Kersrevue aan onder die leiding van ds Freddie Ayford.

Die revue begin om 19:30 in die Strauss-saal, en die tema is “And so this is XMass”.

Daar is verskeie musiekgenres verpak in ’n keurige Kersomhulsel.
Die toegang is slegs R20 (kinders R10).

Kaartjies is verkrygbaar by die kerkkantoor (862-3810), asook die pastorie (862-3420) asook by die deur.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za