Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


St Albans vier eeufees

St Albans vier eeufees
 
2005-03-31


DIE Laerskool St Albans op Wellington vier volgende jaar eeufees en hulle is reeds besig met beplanning.

Hulle wil alle oudstudente en oudopvoeders betrek by die geleentheid.

Op Vrydag 15 April om 19:30 kom hulle in Bergrivier Sekondêr se skoolsaal bymekaar.

Die skool vra dat belangstellendes hulle skakel (873-2441) en name, telefoonnommers en adresse by die sekretaresse te laat. Die skool open Maandag vir die tweede kwartaal.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za