Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie vir hulp

Dankie vir hulp
 
2005-12-14


MET hierdie brief wil ek graag baie dankie sê aan Wellington Exhaust vir hul puik diens. Ons het op 23 September ’n nuwe battery vir ons bakkie aangeskaf.

Op 22 Oktober wou die bakkie nie meer aansit nie en het die batteryliggie gebrand. Dit was reeds na ure.

Ons moes vroegoggend in Brackenfell wees.

Ons het die eienaar van Wellington Exhaust na-ure op die 22ste gekontak. Om 06:00 die volgende oggend is die probleem dadelik uitgesorteer. Die foutiewe battery is omgeruil vir ’n splinternuwe een.

D Zwiegelaar



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za