Wie het my motor gestamp?
2005-12-14
EK en my vrou was Donderdagaand 1 Desember by die opening van die Houtstraat-galery se kunsuitstalling.
My goudkleurige VW-Polo, was aan die voorkant geparkeer. Toe ek later by my motor kom, was daar ’n skraap oor die buffer en ’n duik in die masjienkap.
Die eienaar van die voertuig voor my, moes te ver agteruit gestoot en so my motor beskadig het.
Ek vertrou dat die skuldige se gewete hom sal pla en dat hy/sy my sal kontak by 853-6646.
J Verster
More
News
|