Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Irish praat by krieketdinee

Irish praat by krieketdinee
 
2005-03-31


DIE jaarlikse prysuitdeling van die Three Ships Whisky Wellington Krieketklub vind Woensdag plaas by die Bovlei Wynkelder buite Wellington, en begin om 19:00.

Tony Irish, sekretaris van die Suid-Afrikaanse Krieketspelersvereniging, is die spreker by die geleentheid. Hy sal die ooreenkomste tussen die semi-professionele krieketspeler in Suid-Afrika vergelyk met dié in Engeland en Australië.

Kaartjies is beskikbaar teen R40 by Marius Groenewald, tel 082-976-1379.

* Wellington speel hierdie naweek weg teen Hermanus in die semi-finaal van die Boland Krieketunie se 45-beurte-aan-’n-kant-toernooi.
Afrigter Basie Basson sal vol vertroue wees dat sy span hul wenmomentum sal kan volhou nadat hulle verlede naweek die Plaatafdeling van die Boland Premierliga gewen het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za