Kursus in pastorale bediening
2005-12-14
DIE Pearl Bybelskool in Denneburg, Paarl begin weer met oriëntering vir nuwe studente om 19:00 op Saterdag 11 Februarie.
Klasse begin om 19:30 op Maandag 13 Februarie.
Die Bybelskool bied ’n drie jaar Diploma in Pastorale Bediening aan.
Almal is welkom, ongeag skolastiese agtergrond. Jongmense ouer as 18 jaar is ook welkom.
Vir meer besonderhede, kontak pastoor Vervon Jacobs by 862-7774 (k) of 083-766-7495.
More
News
|