Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Beste blokke

Beste blokke
 
2006-01-12


‘n TOTAAL van 14 inskrywings is ontvang vir die Bergrivier Druiweblokkompetisie vir 2005. Beoordeling het plaasgevind op Woensdag 30 November en Maandag 5 Desember.

Die vyf finaliste wat aangewys is, is Panorama/De Hoop (Abri Nortjé), Watervliet 1 (Kobus Bothma), Kromvlei (Henry Horne), Môrester (Charl Smit) en Môrester (Koot Nel).

Die wenners sal aangewys word tydens ‘n funksie in April.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za