Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Meisie aangeval

Meisie aangeval
 
2006-01-12


VYF mans het ’n sestienjarige meisie herhaaldelik verkrag naby Smartietown in Paarl-Oos.

Die meisie het op 4 Desember om 01:00 huis toe gestap tussen Smartietown en Newtown.

Vyf onbekende jong mans het haar genader en aangebied om haar huis toe te vergesel.

Hulle het ’n veld oorgesteek toe hulle die meisie aangerand het.

Enigiemand met inligting vir konst Nadia van Wyk skakel by 863-1040 of 083-3406-594.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za