Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dahlias geskou

Dahlias geskou
 
2006-01-12


DIE Wellingtonse dahliaskou word op Saterdag 21 Januarie van 14:00 aangebied in die JMN Breedtsaal in Parkstraat.

Daar is ’n ope-afdeling waarin nie-lede kan inskryf.

Toegang is R5, en die blomme sal vanaf 17:00 verkoop word.

Navrae by Ivan Davey (862-7975), Tony Pretorius (873-3605) of Donny Daniels (862-0877).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za