Diabete ondersteun
2006-01-19
DIE maandelikse praatjie ter ondersteuning vir diabete word Woensdagaand in die Paarl aangebied.
Die praatjie handel oor mediese beplanning en opsies en word aangebied deur mediese konsultant Sakkie de Villiers.
Belangstellendes en nuwe diabete is welkom om die bespreking by te woon in die Holy Trinitysaal, Hoofstraat. Vir navrae, skakel Gerrit Malan (871-1389).
More
News
|