Oudsoldate byeen
2006-01-19
’n VERGADERING vir oud SAKK-soldate word Saterdag om 14:00 in die saal van Dalweide Primêr in die Paarl gehou.
Die vergadering sal handel oor die registrasieproses om alle lede op die SAKK-databasis te kry.
Nog ’n vergadering word beplan vir Sondag om 14:00 by Simondium Primêr.
Navrae by Richard Adonis, 082-666-8610 of 868-0790.
More
News
|