Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raad darem vrygewig

Raad darem vrygewig
 
2006-01-19


ONSE Drakenstein Munisipaliteit is darem baie vrygewig.

Eers skryf hulle sowat 52 miljoen rand af en toe gee hulle net voor Kersfees geskenke van ongeveer R200 000 vir mense om hul ligte en waterrekeninge mee te betaal.

Dis skokkend dat daar vele was wat Kersfees nie eens brood gehad het om te eet nie.

Ek dink, aangesien hulle so vrygewig is, kan hulle aan ons almal wat ons rekeninge betaal, ook halfprys-afslag skenk. Dan sal daar nie onenigheid onder ons betalers wees nie.

Belastingbetaler



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za