Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Valentyn met 'n verskil

Valentyn met 'n verskil
 
2006-01-26


HIER is ’n gawe geleentheid om jou geliefde te verrras met kaartjies na ’n Valentynsaand met ’n verskil in die Paarl. ]

Drie kunstenaars tree op by Waterpoel de Windmeul, die nuwe ontwikkeling op die Noord-Agter-Paarlpad.

Petronel Baard, Aletia Upastairs en Sigrun Paschke gaan sorg vir ‘Hartstog - A One Night Stand’.

Bespreek nou jou plek vir Dinsdag 14 Februarie om 17:30. Daar is net plek vir 50.

Kaartjies is R100 elk en sluit kaas, wyn en pikkos in. Die vertoning begin 20:30.

Bespreek by Trudy, 082-896-9863.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za