Smouswaens loop weer
2006-01-26
DIE De Poort smouswaens is weer Saterdag van 09:00 in die Paarl te sien.
Die waens ry deur Mark-, Hoof-, Van der Lingen-, Breda-, Lady Grey- en dan met Hoof- tot in Optenhorststraat.
Hulle besoek ook Mbekweni, Groenheuwel, Fairyland, New Orleans en keer dan met Jan van Riebeeckweg terug.
More
News
|