Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstalling oor loopbane

Uitstalling oor loopbane
 
2005-03-31


DIE jaarlikse loopbaanuitstalling vir Bolandse leerders word op 13 en 14 April in die Paarl Stadsaal gehou deur die Paarl Skoolsielkundiges in samewerking met Paarl Tafelronde.

Meer as 50 uitstallers waaronder universiteite, technikons, kolleges vir beroepsonderwys en ander instansies sal teenwoordig wees om leerders raad te gee oor beroepe en studierigtings.

Die uitstalling sal op 13 April van 9:00 tot 17:00 en op 14 April van 8:15 tot 13:00 oop wees vir die publiek. Vir navrae kontak Danie Rabie of Tracey Visser by 860-1220.

* A career exhibition can be viewed in the Paarl town hall on 13 and 14 April.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za