Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gebedsgroep byeen

Gebedsgroep byeen
 
2006-01-26


WERK jy in of naby die Paarlse middedorp? Dan is jy welkom om by ’n interkerklike, Christelike gebedsbyeenkoms aan te sluit.

Dit vind elke weeksdag tussen 13:00 en 14:00 plaas by die Heilsleër, h/v Breda- en Nuwestraat.

Kom vir vyf minute of bly vir die hele uur - kom bid privaat of in die groep.

“Ons geniet ’n informele tyd van spontane gebed, dikwels afgewissel met sang en lofprysing, sê majoor Graham Brooke-Smith.

Navrae by 872-6032 of 082-465-4113.

* Saterdag om 15:00 doen suster Celesteal van Wyk ’n Woordbediening by die kerk. Almal welkom.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za