Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom leer hier

Kom leer hier
 
2006-01-26


‘n KURSUS in Basiese Geletterdheid vir Volwassenes (ABET) word aangebied by die Rock Sentrum, Bergrivier Boulevard 27, Paarl.

ABET-klasse is vir volwassenes wat basiese geletterdheidsvaardighede soos lees en skryf kort.

Die program is veral gemik op huishulpe wat in die sentrale en suidelike Paarl-gebied werk en ook inwoon.

Tans word daar op Dinsdagoggende (08:30 - 10:30) ‘n klas aangebied vir leergieriges.

Enige belangstellendes, ook werkgewers in die sentrale dorpsarea wat graag hul huishulpe die geleentheid wil gee, kan die kantoor kontak op tel 872-7935, of vir Francois Brown, 084-621-4229.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za