Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aandklasse begin

Aandklasse begin
 
2006-01-26


DIE Simondium Volwasse Onderwyssentrum (SIVOS) open Woensdag om 19:00 by Simondium Primêr.

Die aandklasse sluit in matriekvakke en geletterdheidklasse (lees en skryf Abet 1 tot 4).

Matriekvakke sluit in Engels Tweede Taal, Bedryfsekonomie (Sakestudies), Etnologie (herkoms van die mens) en Ekonomie.

Indien daar genoeg belangstelling is, sal Bybelkunde en Inleiding tot Kriminologie aangebied word. Bring registrasiegeld van R20 en ’n identiteitsboek saam.

Navrae by Jeremy van Wyk, 082-436-6393.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za